15 January 2010

Proef fotos vir Hennie Heymans

Hierdie is proef fotos vir en van Hennie Heymans

Die oorspronklike fotos is na 800x600 verklein

As mens op hierdie prente klik kan jy die groter 800x600 fotos sien.

Dit is ook moontlik om die oorspronklike grootte fotos op te laai, dit sal egter die beskikbare gratis plek (1GB) gouer volmaak.


18h54 die aand

web HH proef 34-925 en BTS te Ariamsvlei met sononder. 21-3-2004 HB Heymans 9-1.JPG


06h21 die oggend - Dit was uit die trein met sonop toe ons oor die Oranje by Upington gaan.

web HH proef Upington sonop 4-10-2003 - H B Heymans 6-3.JPG

21 November 2007

Dit is Pieter wat hier eksperimenteer met Blogger